Thursday, February 11, 2010

nou n kort opsomming van "The Road" op http://fietmariengoe.blogspot.com/ gesit...

En DIS hoe ek oor my seun voel... die prent het my baie diep geraak...

Ek staan hier verstom... ek het dinge baie duideliker begin sien, ek het na n escape gesoek en een gekry maar ek moet hier die deel van my lewe afsluit, ek het reed n helse verandering gemaak in myself en in my omstandighede... maar ek is nie klaar nie ek moet aan die kinders dink... DIT is ek aan hulle verskuldig, hulle het nie gevra om hier te wees of om in die situasie te beland nie...

Paulo Coelho het n PRAGTIG blog post vandag gedoen...
http://paulocoelhoblog.com/2010/02/11/the-accommodating-point-2/
hier sal dinge NOOIT weer dieselfde wees nie... en ek moet DIE pad stap... waar die pad gaan lei DIE weet ek nie... maar en ding weet ek dat ek weer kan lief he... al kan ek nie by haar wees nie, MOET ek die regte ding doen...

Tuesday, February 09, 2010

die narvorsing http://www.physorg.com/news184947134.html het my laat begin dink... so tussen al my pyn deur en soos ek aan haar dink ruik ek haar... ons het n besluit geneem, wat baie pynlik is... nou dink wat as ons nooit ontmoet het nie? en tog het ons en wat ons gevoel het nog steeds voel is iets wat ek nooit ooit gevoel het nie en dis so mooi en teer. So alhoewel die pyn ondraaglik is, is ek vir een ding dankbaar dat ek nou weet wat liefde is... my liefde vir my kinders en my liefde vir jou... wat as ek en jy anders besluit het? soos meester Oogway se in Kung Fu Panda se... "yesterday is history, tomorrow is a mystery, but today is a gift. That is why it is called the "present." " en so sien ek elke dag met my kinders as n present... en my nagte wat ek wakker le wel... dit was my keuse...

ongelooflike "band"

http://www.youtube.com/watch?v=hBW4OWCRt-M&NR=1

wat my gemis so effe temper...

snot en trane! voor 8 uur in die oggend...
http://www.youtube.com/watch?v=UhEEJXfJrOM

en toe kon dit nie stop nie...

http://www.youtube.com/watch?v=MSiSnef0qBk

Saturday, February 06, 2010

op woendsdag was ek vroeg by die werk en tel to Financial Times op... dit was opgevou... en toe ek dit oop vou was dit soos n vuishou in die maag....



op die voorblad was die foto



http://www.computerweekly.com/galleries/240214-1/Afghan-girl.htm



wat by my spook vir nou 20+ jare... dit het my redelik tyd geneem om tot verhaal te kom.....

Friday, February 05, 2010

Ek moet se... Anna het n pragtige manier om n ding te se...

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
This, Ruby loved in Captin: how he was so careful with the dignities of strangers and the dignities of friends, how he cradled them so lightly, yet weighted down his pockets with responsibilities that were not his to bear.
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
en
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
In the days and weeks that followed, Ruby tried to work out when she’d found the breach in her own history (the breach that’s stitched in every story: run your fingers over it and you will find a clumsy nub where someone tried to darn across the slit). Ruby could not stop him. Captin, tamed and gallant and seeming younger than his fifty years, asked the woman in. And looking back, Ruby knew this was when it started; the slow unraveling of all that she had held as sure and true.
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
Baie van wat sy oor skryf kan ek sien hier in Kennington en in die omtrek en die mense...

Gaan miskien na 'n boek "launch" sondag...

http://www.rbooks.co.uk/product.aspx?id=0701184361

Thursday, February 04, 2010

Niyaz.... een van hulle beste songs (dis n ou "The Cure" song)! dit se presies hoe ek voel...

http://www.youtube.com/watch?v=STznwQtZstI

Whenever I'm alone with you,
you make me feel
Like I am home again
Whenever I'm alone with you,
you make me feel like I am whole again

Whenever I'm alone with you,
you make me feel
Like I am young again
Whenever I'm alone with you,
you make me feel like I am fun again

However far away,
I will always love you,
However long I stay,
I will always love you,
Whatever words I say,
I will always love you,
I will always love you

Whenever I'm alone with you,
You make me feel like I am free again,
Whenever I'm alone with you,
You make me feel like I am clean again

However far away,
I will always love you,
However long I stay,
I will always love you,
Whatever words I say,
I will always love you,
I will always love you

#R;

Tuesday, February 02, 2010

nou ja ek het n nuwe blog begin... suiwer oor wat ek dink...

http://anorderedpattern.blogspot.com/

ek weet nog nie hoeveel daar sal verskyn nie want ek dink nie baie nie...

dan hoop ek om my boeke wat ek lees hier op te som.
http://fietmariengoe.blogspot.com

So die sal maar staaadig wees.

#R;

Monday, February 01, 2010

Pragtige patrone... van walvis se liefdes liedere...

http://www.newscientist.com/gallery/whalesong-art/1

so mooi...