Thursday, April 01, 2010

Vanaand was goed my vrou is uit... op haar verjaarsdag... en ek en my kinders kyk Mamma Mia! en eet pizza voor die TV! my seun wou eers nie... maar toe ek vir hom uit wys dat hy meeste goed nie wil doen nie en dan vind dat hy dit interessant vind... toe sit hy maar en so kwart in die movie toe kon hy nie op hou nie... en moes dit tot die einde kyk... ek wys toe vir hom en my dogter uit dat hulle keuses in die lewe vir hulle geluk of ongeluk bring.. MAAR dit is HULLE keuses! NIEMAND anders sin nie... dit maak nie saak wat ANDER mense doen en dink nie HULLE kan selgs hulle eie denke, keuses en gevoelens beheer... eventwel ons praat toe oor liefde ('n konsep wat nie baie bespreek word hier nie)en my seun se toe hy het die een meisie lief is omdat hulle kan saam praat... dis pragtig... ek hou daarvan om met my kinders oor filosofie te praat hulle verstaan so baie ek verbaas myself daagliks! as ons dom ouers net wil luister!

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home