Thursday, February 11, 2010

Ek staan hier verstom... ek het dinge baie duideliker begin sien, ek het na n escape gesoek en een gekry maar ek moet hier die deel van my lewe afsluit, ek het reed n helse verandering gemaak in myself en in my omstandighede... maar ek is nie klaar nie ek moet aan die kinders dink... DIT is ek aan hulle verskuldig, hulle het nie gevra om hier te wees of om in die situasie te beland nie...

Paulo Coelho het n PRAGTIG blog post vandag gedoen...
http://paulocoelhoblog.com/2010/02/11/the-accommodating-point-2/
hier sal dinge NOOIT weer dieselfde wees nie... en ek moet DIE pad stap... waar die pad gaan lei DIE weet ek nie... maar en ding weet ek dat ek weer kan lief he... al kan ek nie by haar wees nie, MOET ek die regte ding doen...

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home