Wednesday, September 30, 2009


Daardie oe...

herinner my nog steeds... aan jou...
#R;

Tuesday, September 29, 2009

in een vd meditasie oefening moet mens dink oor plesier en gelukkig wees... Hier is wat Ricard skryf:
"Rescall hoe you felt, for example, when you made someone else really happy, or when you peacefully enjoyed the company of a loved one or the sight of beautiful natural scenery. Consider the lasting effect this experience had on your mind and how it still nourishes a sense of fulfillment."

Nou vir my is die plek Kogelbaai, en die een is jy, dit het my lewenslank by gebly en as die "chips down" was DIT die plek en tyd waarheen ek gaan, soos ek die skryf voel ek n fisiese gevoel in my liggaam en ek hoor die water val op spieelglad oppervlak van die golf en dan die donderslag soos dit breek, en jy bruin met wit tande, en boek in die hand... en daardie happiness le hier binne my...

#R;

Sunday, September 27, 2009

On how pleasure is experienced in relation to happiness...

"If is tainted with grasping and impedes inner freedon, giving rise to avidity and dependence, it is an obstacle to happiness. On the other hand, if it is experienced in the present moment, in a state of inner peace and freedom, pleasure adorns happiness without overshadowing it."

Pragtig...

#R;

Friday, September 25, 2009

Ek het so n paar weke gelede op Matthieu Ricard on Ted.com afgekom, en ek was geweldig beindruk...

Wat ek interressant vind van hom is hoe eenvouding hy die konsepte (ek kan dit nie eintlik konsepte noem nie, meer insigte) verduidelik. Ek het vir jare lank in Zen belang gestel en nou kort Erich Fromm se boeke begin lees wat ook by Zen aansluit en Zen tegnieke gebruik.

Nou met Ricard wat ook deelneem aan eksperimente in neurowetenskap, wat ook iets wat ek baie in belang stel, het sy idees en sienings my belanstelling geweldig geprikkel en snaaks genoeg het dit my tot nuwe insigte omtrent myself, en my lewe en ander mense gebring...

http://www.matthieuricard.org/en/index.php

Te same met die Buddhisme is hy ook n donners goeie fotograaf!


#R;

Hierdie is n blog wat ek so meer as n jaar gelede my weermag memories wou neer skryf...

Sedert dien het daar baie water onder die brug geloop... en ek het baie verander. Ek het toe besluit om die blog eerder op te dra aan die twee jaar wat my diepste geraak het as enige iets voor of daarna... en dit was die twee jare toe ek iemand leer ken het wat nooit sal vergeet nie... dit was die twee jaar toe ek uitgevind het wat liedfe is en wat dit beteken om dit te verloor... en na 24 jaar het ek besef ek sou nooit weer daai soort liefde sou kon ervaar nie, en toe...

Wel die blog gaan net posts he wat oor beauty en happiness gaan... en soos sy altyd vir Fritz, haar hond gese het...


Kjaldie, kjaldie, fiet, mariengo!!!!!!!



#R;