Tuesday, February 09, 2010

die narvorsing http://www.physorg.com/news184947134.html het my laat begin dink... so tussen al my pyn deur en soos ek aan haar dink ruik ek haar... ons het n besluit geneem, wat baie pynlik is... nou dink wat as ons nooit ontmoet het nie? en tog het ons en wat ons gevoel het nog steeds voel is iets wat ek nooit ooit gevoel het nie en dis so mooi en teer. So alhoewel die pyn ondraaglik is, is ek vir een ding dankbaar dat ek nou weet wat liefde is... my liefde vir my kinders en my liefde vir jou... wat as ek en jy anders besluit het? soos meester Oogway se in Kung Fu Panda se... "yesterday is history, tomorrow is a mystery, but today is a gift. That is why it is called the "present." " en so sien ek elke dag met my kinders as n present... en my nagte wat ek wakker le wel... dit was my keuse...

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home