Tuesday, April 27, 2010

Ongelooflike musiek
http://www.youtube.com/watch?v=s145VpTgVXQ

en die betekenis van die lied het my in trane! dit se so baie so ongelooflik baie!

Melankolie...

http://www.youtube.com/watch?v=SQMukijlj5k

baie interresante konsep! dit gryp my aan die keel en druk dit toe...

en ek kyk na pragtige gelukkige glimlagte en luister na die musiek
http://www.youtube.com/watch?v=auSa0YfkxFE

en ek lag so tussen die trane deur.... dit is sooo goed saam!!! kan dit wees kan ons weer wees?

Friday, April 23, 2010

Ek lees DIE gisteraand in "Ruby's Spoon"

"..Ruby learned that finding a lost thing could be more testing, more distressing than learning to accomodate its loss; that there be but an instant of rejoicing, swift-extinguished, and then a greater sorrow than before."

dis pragtig gestel en dit tref my diep... baie diep...

Tuesday, April 20, 2010

Ek kan die vrou se gedigte nie ophou lees nie!!!!

http://oldpoetry.com/opoem/31204-Dame-Edith-Sitwell-The-Lady-With-The-Sewing-Machi-wbr-ne

Ek VOEL wat sy hier se so donners sterk! sy is absoluut ongelooflik!

Tuesday, April 06, 2010

Ongelooflik interessant... ek kyk met nuwe oe na die griekse filosofie!

http://en.wikipedia.org/wiki/Greco-Buddhist_art

Ek sal dit meer moet ondersoek want ek is seker ek het iewers vd die Stoics se meditasie of iets soortgeleke gelees...

Ek kon my oe nie glo nie, griekse en buddhistiese kuns langs mekaar en deurmekaar! fantasties!

#R;

Thursday, April 01, 2010

Vanaand was goed my vrou is uit... op haar verjaarsdag... en ek en my kinders kyk Mamma Mia! en eet pizza voor die TV! my seun wou eers nie... maar toe ek vir hom uit wys dat hy meeste goed nie wil doen nie en dan vind dat hy dit interessant vind... toe sit hy maar en so kwart in die movie toe kon hy nie op hou nie... en moes dit tot die einde kyk... ek wys toe vir hom en my dogter uit dat hulle keuses in die lewe vir hulle geluk of ongeluk bring.. MAAR dit is HULLE keuses! NIEMAND anders sin nie... dit maak nie saak wat ANDER mense doen en dink nie HULLE kan selgs hulle eie denke, keuses en gevoelens beheer... eventwel ons praat toe oor liefde ('n konsep wat nie baie bespreek word hier nie)en my seun se toe hy het die een meisie lief is omdat hulle kan saam praat... dis pragtig... ek hou daarvan om met my kinders oor filosofie te praat hulle verstaan so baie ek verbaas myself daagliks! as ons dom ouers net wil luister!

Jissis die woorde van die liedjie slaan my nou!!!

toe ek die luister http://www.youtube.com/watch?v=BQ9Cm1aFmPQ

dit het my hart in vlarde absoluut in vlarde! ek is in stukke!