Jissis dis moeilik... nou vir my dogter gesing... "moenie huil nie, moenie treur nie die Stellenbosch se boys kom weer..." sy verstaan nie n woord daarvan nie maar my damwal het gebreek...
Two Years
Friday, January 29, 2010
My englse woord van die Oxford Dictionary vir vandag beskryf perfek hoe ek voel!
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
languishment, n
----------------
I. Senses relating to emotional or mental states.
1. a. Sorrow, grief, or pain caused by love or longing, lovesickness; a pang of such a feeling.
b. Longing or tenderness; an expression of this.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Thursday, January 28, 2010
En so breek ek my eie hart in n duisend stukke elke dag...
http://www.youtube.com/watch?v=Gr0qzOecf8g
Elke dag...
en ek weet dit sal nooit eindig nie...
is dit die smart werd? Ek weet nie...
al wat ek weet is dat ek liefde ken...
Tuesday, January 26, 2010
Weereens in pragtige song... en woorde is so mooi...
http://www.youtube.com/watch?v=Cw2HAD9A_rw
Dit reflekteer... hoe ek voel...
En so dink ek oor ons... die beauty...
http://www.youtube.com/watch?v=g8mUvqYFKwI
http://www.youtube.com/watch?v=i0A3CUSSubc
#R;
Saturday, January 23, 2010
ongelooflike musiek wat se woorde se hoe ek voel...
http://www.youtube.com/watch?v=4NE2p6Frx5M
http://www.youtube.com/watch?v=8040B46QxS8
Rebecca Pidgeon - The Raven
My love is like a raven
Black against a sky of grey
With cold in your bones
And the winter coming on
And the smell of snow on the way
The sun's going down
But you're walking homeT
he warmth will ease your pain
Like a jet black raven overhead
My love is a bird of change
My love is an autumn raven
Above a field cut low
And what she sees as she flies through the trees
No man is going to know
My love is a secret never told
An omen to swear by
Like a terrible raven overhead
In the rolling autumn sky
When the black night falls
The raven calls
And bathes me with her sweet breath
And the rough grey blanket
Weighs us down
Into a sleep like death
My love is an autumn raven
Above a field cut low
With the order of Heaven pressing down
And frost on the stubble below
And the wisdom of the men and gods
The folly of the day
Is flying in the swift black raven
In a sky of grey
So n ongelooflike song... dit klink soos ek voel...
http://www.youtube.com/watch?v=nmV5nrLzbVU
Friday, January 15, 2010
Met Philip Glass se musiek in die aftergrond maak die iets om te sien...
http://bbc.co.uk/i/pv1c3/
http://www.bbc.co.uk/programmes/b00pv1c3
'n uur in jou lewe, wat jou lewe sal verryk verewig en n dag.
#R;
Die patrone... die patrone!
http://www.youtube.com/watch?v=R6NnCOs20GQ
#R;
n stem soos Fluweel!!!!
http://www.youtube.com/watch?v=hxr0F3AbQks
Pragtige Saudade... in die see en surf...
http://www.youtube.com/watch?v=tGq5Sv6HzSE
http://www.myspace.com/underseapoem
#R;
Monday, January 11, 2010
En so gaan die gesprek met myself... die beste se ding vd die dag!
'A house is not a home until you can write "I love you, I love you, I love you" in the dust.'
My huis is skoon skoon skoon! soos n hospitaal!....
#R;
Pragtig, pragtig!!!!!
http://www.katinkamatson.com/documents/question_2010/question_2010_lg.html
#R;
Sunday, January 10, 2010
'n ongelooflike ding het gebeur!!! hulle het die Gloden ratio op die Quantum vlak ontdek! hierdie ontdekking laat my sprakeloos! ek voel asof ons deur wiskunde iets agter alles van ons heelal deur 'n "veil" sien ons sien net sulke tittilerende (as ek dit verkeerd gespel het jammer) blikke op wat daar skuil...
http://www.physorg.com/news182095224.html
Dit het nou my dag gemaak!
#R;