Friday, January 29, 2010

Jissis dis moeilik... nou vir my dogter gesing... "moenie huil nie, moenie treur nie die Stellenbosch se boys kom weer..." sy verstaan nie n woord daarvan nie maar my damwal het gebreek...

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home