Wednesday, October 28, 2009

nuwe fotos van Jung se "Red Book" http://news.bbc.co.uk/today/hi/today/newsid_8316000/8316096.stm

pragtig...

#R;

Thursday, October 22, 2009


'n Pragtige foto, van 'n Iberiese wolf...


Die storie is hier... op die BBC
#R;

Friday, October 16, 2009

Fromm beskryf volwasse liefde so... "I am loved because I love" en "I need you because I love you" toe ek die woorde gisteraand lees was dit soos n donderslag, dit is so eenvoudig, en tog se SO BAIE, en DIE simpel woorde het so baie vir my verklaar oor myself en my liefde vir jou, wat nog net sterk is en lyk my nog sterker word, met die verloop van elke dag...

Ja dit is die essens...

#R;

Thursday, October 15, 2009

Die see... en ander perspektiewe...

http://news.bbc.co.uk/today/hi/today/newsid_8307000/8307505.stm


Woorde uit Numb3rs... "Relax, calm down and the wave WILL eventually allow you up..." n goeie buddhistiese les, vir die wat wil leer...

http://www.cbs.com/primetime/numb3rs/recaps/507/recaps.php

<3
#R;

Tuesday, October 13, 2009

Pragtige stuk oor Escher en Borges...

http://rmmla.wsu.edu/ereview/55.2/articles/parker.asp

die skrywer het sekerlik nie "The Mind's I" can Hofstader en Dennett gelees nie... dit was my eerste ontmoet met een vd Borgeses ek is nie seker watter een nie...
Ek hou van hoe Borges intuitief die moderne navorsing oor die brein en voorspel het in sy stories en na dit aan die buddhistiese idees is.

#R;

Friday, October 09, 2009

"L'amour est l'enfant de la liberté" -> "love is the child of freedom never that of domination" Pragtig!!!! DIE gesegde se sooo baie vir my!

#R;

Die kuns neem my na ongelooflike gevoel in my kop!


Die dans en verf vd surf, wat n idee... maar ek weet waar ek eerder sal wil wees... daar by jou in die water, sout proe...

#R;


Wow... my hart trek n punt vandag!!!

Ongelooflike kuns!!!!!!
#R;

Wednesday, October 07, 2009

n beter resolusie Jung boek pdf...

http://www.gnosis.org/library/The-Red-Book.pdf

Ek staan verstom!! die is siels kuns... Dit herhinner my aan JOU stukke!

#R;


Jung se boek... ek sou graag DIE in "lewende" lywe met jou wou sien... jissis dis mooi...




'n paar brokkies uit die Jung Boek...
#R;

Vir JOU... 'n pragtige gedig van Dylan Thomas...

In My Craft or Sullen Art

In my craft or sullen art
Exercised in the still night
When only the moon rages
And the lovers lie abed
With all their griefs in their arms,
I labor by singing light
Not for ambition or bread
Or the strut and trade of charms
On the ivory stages
But for the common wages
Of their most secret heart.

Not for the proud man apart
From the raging moon I write
On these spindrift pages
Nor for the towering dead
With their nightingales and psalms
But for the lovers, their arms
Round the griefs of the ages,
Who pay no praise or wages
Nor heed my craft or art.

http://news.bbc.co.uk/1/hi/england/london/8295218.stm

Net vir JOU...

#R;

Pragtige foto...



#R;


Tuesday, October 06, 2009

Duende Happiness??? kan daar so iets wees? die musiek is fantasties!

"Happiness" (La Alegria)(Lyrics & music: Yasmin Levy")

http://www.youtube.com/watch?v=n566ndJ5qO4

I drink and drink and drink
To forget you
I sleep and sleep and sleep
So I don't have to think.
Damned be the world,
I live to pay for the sin of loving you.

I leave you forever, my love
But don't forget that I exist only for you
And I give you the song of my life as a present
Forever... until I die.


#R;

Thursday, October 01, 2009

Lila Downs... Ongelooflike vrou!!!

“Solitude is the profoundest fact of the human condition,”

http://www.guernicamag.com/interviews/1317/wise_latina/

"By denying one part of their identity, that of the indigenous, Paz opined, Mexicans become stuck in a world of solitude."

Pragtig gestel... ek/ons leef dit in DIE vreemde lande...

#R;