Fromm beskryf volwasse liefde so... "I am loved because I love" en "I need you because I love you" toe ek die woorde gisteraand lees was dit soos n donderslag, dit is so eenvoudig, en tog se SO BAIE, en DIE simpel woorde het so baie vir my verklaar oor myself en my liefde vir jou, wat nog net sterk is en lyk my nog sterker word, met die verloop van elke dag...
Ja dit is die essens...
#R;
0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home