Tuesday, October 13, 2009

Pragtige stuk oor Escher en Borges...

http://rmmla.wsu.edu/ereview/55.2/articles/parker.asp

die skrywer het sekerlik nie "The Mind's I" can Hofstader en Dennett gelees nie... dit was my eerste ontmoet met een vd Borgeses ek is nie seker watter een nie...
Ek hou van hoe Borges intuitief die moderne navorsing oor die brein en voorspel het in sy stories en na dit aan die buddhistiese idees is.

#R;

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home