Friday, September 25, 2009

Hierdie is n blog wat ek so meer as n jaar gelede my weermag memories wou neer skryf...

Sedert dien het daar baie water onder die brug geloop... en ek het baie verander. Ek het toe besluit om die blog eerder op te dra aan die twee jaar wat my diepste geraak het as enige iets voor of daarna... en dit was die twee jare toe ek iemand leer ken het wat nooit sal vergeet nie... dit was die twee jaar toe ek uitgevind het wat liedfe is en wat dit beteken om dit te verloor... en na 24 jaar het ek besef ek sou nooit weer daai soort liefde sou kon ervaar nie, en toe...

Wel die blog gaan net posts he wat oor beauty en happiness gaan... en soos sy altyd vir Fritz, haar hond gese het...


Kjaldie, kjaldie, fiet, mariengo!!!!!!!



#R;

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home