Tuesday, September 29, 2009

in een vd meditasie oefening moet mens dink oor plesier en gelukkig wees... Hier is wat Ricard skryf:
"Rescall hoe you felt, for example, when you made someone else really happy, or when you peacefully enjoyed the company of a loved one or the sight of beautiful natural scenery. Consider the lasting effect this experience had on your mind and how it still nourishes a sense of fulfillment."

Nou vir my is die plek Kogelbaai, en die een is jy, dit het my lewenslank by gebly en as die "chips down" was DIT die plek en tyd waarheen ek gaan, soos ek die skryf voel ek n fisiese gevoel in my liggaam en ek hoor die water val op spieelglad oppervlak van die golf en dan die donderslag soos dit breek, en jy bruin met wit tande, en boek in die hand... en daardie happiness le hier binne my...

#R;

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]

<< Home