Tuesday, March 30, 2010




Watter ongelooflike patrone en nou weet ons ook uit n praktiese oogpunt hoekom party patrone natuurlik vorm...






Pragtige woorde... wat my aan die keel gegryp het toe ek dit op n ouer paatjie se trou uitnodiging lees... ek kon my oe nie glo nie...

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
But at my back I always hear
Time's winged chariot hurrying near;
And yonder all before us lie
Deserts of vast eternity.
Thy beauty shall no more be found,
Nor, in thy marble vault, shall sound
My echoing song; then worms shall try
That long preserv'd virginity,
And your quaint honour turn to dust,
And into ashes all my lust.
The grave's a fine and private place,
But none I think do there embrace.

Now therefore, while the youthful hue
Sits on thy skin like morning dew,
And while thy willing soul transpires
At every pore with instant fires,
Now let us sport us while we may;
And now, like am'rous birds of prey,
Rather at once our time devour,
Than languish in his slow-chapp'd power.
Let us roll all our strength, and all
Our sweetness, up into one ball;
And tear our pleasures with rough strife
Thorough the iron gates of life.
Thus, though we cannot make our sun
Stand still, yet we will make him run.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

http://en.wikipedia.org/wiki/To_His_Coy_Mistress

Friday, March 19, 2010

Die plesier om in Oxford te kan bly... begin ek nou te waardeer...

met dinge soos die wat aangaan...
http://sites.google.com/site/thereadersvoice2/home

http://sites.google.com/site/booksonthebroad/

Dit sou so goed gewees het om dit te deel...


#R;

Tuesday, March 16, 2010

Watter ABSOLUTE ONGELOOFLIKE MUSIEK

http://www.youtube.com/watch?v=XVbS1dxj7FA

dit maak my laat wil dans en huil op dieselfde tyd!!!!

Monday, March 08, 2010

ek dink baie oor "Memento Mori" ek het met n vriendin in St Mary's on Oxford se toring gaan opklim en ons was toe gehelp deur n amerikaanse meisie, wat n bloes voel skedels aan gehad het toe vra ek haar wat dit beteken? Sy se toe "Memento Mori" latyns vir "Onthou ook jy gaan sterf!" nou dink ek aan n tattoo... Ek hou van DIE...